Geleë op die rand van die Ghaapse Plato, bied hierdie goed versorgde plaas ’n uitstekende geleentheid vir die ernstige veeprodusent.
PLAAS & WEIDING • 6 kampe, elk met water
- Drakrag: ±1 GVE per 14 ha
- Gemiddelde jaarlikse reënval: ±400 mm
OMHEINING • 2,4 m wildsheining met jakkalswerende beveiliging
- Interne heinings van 1,2 m
WATERVOORSIENING • 4 boorgate
- 1 × dompelpomp
- 1 × windpomp
- 2 × sonpompe
WOONHUIS & GEBoue • 3-slaapkamerhuis
- 2 badkamers
- Opstal volledig elektries omhein
- Waterverkoeling
- Sonkragstelsel: 2 × 5 kVA
- Stoorr uimte van 200 m²
- Stoor ruimte van 180 m²
VEEHANTERINGSFASILITEITE • Netjiese lamhokke en krale met goeie hanteringsgeriewe
- Beeshanteringsfasiliteite
Die plaas word goed bestuur en is in uitstekende toestand, met alles reeds in plek vir onmiddellike benutting.
’n Netjiese, funksionele en goed toegeruste eiendom vir die koper wat op soek is na ’n gevestigde stoetveeplaas in die Noord-Kaap.
Transport & Publiek
Hooiland & skietbaan
Nabygelee skool